+ Reply to Thread
Page 1 of 5
1 2 3 ... LastLast
Results 1 to 10 of 45

Thread: Hobbies

  1. #1

    Hobbies

    Howzit guys, I know CTWUG is a big hobby (Well for some of us), I was just wondering, what other hobbies do you do? We know that Herman likes to build his race car and drive it stukkend on weekends, but what about the rest of us?

    The reason I ask is, maybe we can find a kindred spirit amongst us, and further our hobbies like that.

    /me waits for the replies in anticipation.

  2. #2
    Senior Member
    Join Date
    Aug 2006
    Location
    Rondebosch, Cape Town
    Posts
    381

    I read the ctwug forums, write on the ctwug forums, and read the ctwug wiki, write to the ctwug wiki.

    Oh, and I love to wind stalk* people...

    *Checking their LOS, see if they could become a high site, etc... No actual stalking

  3. #3

    ek hou van braaivleis, romantiese musiek, piekniek, lang uitstappies op die strand en tiete!
    Last edited by dade; 16-09-2009 at 08:41. Reason: Wie is Tiete? (Hoofletter maak dit 'n naam, nie 'n ding nie)
    Hier in die Kaap gebruik ons tik Nano Stations.
    http://splinter.dade.ctwug.za.net


  4. #4
    Senior Member
    Join Date
    Aug 2006
    Location
    Rondebosch, Cape Town
    Posts
    381

    Quote Originally Posted by dade View Post
    ek hou van braaivleis, romantiese musiek, piekniek, lang uitstappies op die strand en Tiete!
    Wie is Tiete? (Hoofletter maak dit 'n naam, nie 'n ding nie)

  5. #5

    Quote Originally Posted by pilgrim View Post
    Wie is Tiete? (Hoofletter maak dit 'n naam, nie 'n ding nie)
    dankie vir die afrikaanse les.
    Hier in die Kaap gebruik ons tik Nano Stations.
    http://splinter.dade.ctwug.za.net


  6. #6

    "t**te" is nie 'n ding nie, dis 'n obsessie.

  7. #7

    Wel, ek het golf gespeel, maar dit was so een keer n maand, maar nou is daar minner tyd daarvoor ook.
    Ek gaan maar deur sulke phases.
    Op die huidige oomblik is ek besig om n quad bike te chop en uituindelik n sandmaster go-cart te bou. Hoop om teen December klaar te wees.

  8. #8

    Hmm... dit hang baie af van tyd en geleenthede wat mens kry. Ek help nou en dan vir Herman aan sy bakkie werk en gaan kyk as hy ry. Help hom nou en dan by rally's ook. Verder... kuier by pelle (as dit as 'n hobby tel), hiking trips, kamp, bergklim nou en dan en dan natuurlik BIKE RY!!!

    Daar sal seker nog wees as ek langer sit en dink...
    Keep the airwaves humming...

  9. #9
    Junior Member
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Posts
    27

    my hobby

    Wel, ek doen fly fishing, vir enige iets wat swem, van 10cm small stream trout in die riviere tot haaie in die see, dis seker maar my hobby dan....

    en wat dade gese het, die braai deel en T**te deel

    En kan mens drink beskou as n hobby?
    Last edited by shawn_t; 16-09-2009 at 10:06.

  10. #10
    Senior Member
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Cape Town
    Posts
    276

    I am CraK...
    ...(((O)))
    Wiredless...


+ Reply to Thread

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts