View Full Version : Parc Du Cap aka Europa
Hi all,
I would like to start work on the Europa site on Sunday, November 01.
Gappie will most likely get the final list from Stolla tonight and if we are lucky enough then we will have the equipment on Friday. If not then we must move the build to 14 November.
But, I'm hoping everything will fall in to place and thus want to ask for some help. We will have to clear a path on the Capespan buildings roof for the power cable to go along to a shaft to the circuit board. So some hands and a few spades to clear the rocks will be needed. The more hands to help with the build the better.
Even if you just want to give moral support then you are also welcome. Come have some fun in the sun.
Please respond to this thread if you can help.
Thnx in advance.
I will be there.
What time do we meet there?
Thank you Pilgrim.
I guess at 09:30.
Oh yeah, for the others reading this..
We will need tools, such as drills and spanners ect ect. Bring with if you have. We are also looking for a Hilti Drill if someone has one.
Jis manne, as ek terug is van Langebaan sal ek julle bel en uitvind of julle nog hulp nodig, ek het een van die boor masjiene wat julle benodig maar gaan dit ongelukkig nie uitleen nie.
Die boor masjiene kos tussen R2k-R3.5k, hkm koop die wug nie een dat dit nie n issue is nie.
As ek betyds terug is hier by 12uur-1uur se kant en julle is nog besig sal ek kom help.
rendered
28-10-2009, 14:52
SpadeMAN rendered reporting for duty sir, we do you want me ;P I definitely want to help out. Let see if we can make it for the 1 Nov - because next weekend (15th) I am in jo'burg :(
EDIT: isn't Europa some kinda pr0n movie???
Europa so ver ek weet is 'n maan van Jupiter? Ek weet nou nie wat 'n Hilti Drill is nie maar ek het 'n drill wat SDS punte kort.
Chub dis daai soort wat hulle soek ja.
Hilti Drill klink na iets wat jy in 'n porn movie sien, nie Europa nie :D Daai is 'n maan.
As ek betyds terug is hier by 12uur-1uur se kant en julle is nog besig sal ek kom help.
+1 , selfde hierdie kant
Hehe, jip "Europa" is ñ Maan van Jupiter, en die feit dat PDC naby en onder Jupiter sit en die feit dat Capespan wat die gebou besit die grootste SA uitvoerder van vars vrugte na Europa is, het dit baie sin gemaak in my oë om dit "Europa" te noem.
Ouens, ek wil verskriklik graag help met die opsit van die HS. Dit maak dit net bietjie moeilik omdat dit op 'n Sondag is. Ek sal uitvind of ek dit kan maak.
Ek het 'n drill, maar dit is nie van daai soort wat die SDS bits gebruik nie, maar hy drill net so lekker soos 'n Hilti. Dis 'n Bosh Profesional.
Ok, ek is in. Sê net wat julle nodig het. Ek dink ek sal my toolbox in elk geval saam bring. Ek het 'n drill, met gewone chuck, wat ek ook kan saam bring.
Dankie Witwolf.
O'ja as julle extention leads/plugs het bring maar saam.
Thnx
Ok, dinge lyk of alles in plek val. Ek sal basies alles kan gaan haal as Gappie bevestig, maar ek soek iemand met ñ bakkie wat die pale kan optel.
Is daar iemand wat dalk sal kan help?
watter grootte boor punte kort julle en hoe lank moet hierdie punte wees? Waar kry almal mekaar? Watter ingang gaan julle almal by mekaar kom?
By Carl Cronje of Mispel bo/onder? Wat sê ek vir sekuriteit as ek wil in kom en na watter gebou? Ek neem aan julle het krag? Ek kan 20m 20A kabel bring asook die boor om te help met tyd.
1.Boor punte. Bring wat jy het.
2.Kry mekaar binne in PDC 09:30.
3.Teken in by sekuriteit en sê jy soek die Capespan gebou.
4. Ons gaan krag aanlê tot bo, maar Stolla het kabel.
Another note to all coming to help. When you sign in at the security, please declare what you bring in, because your car will be searched when leaving.
Thnx
Thank you to all that came to help today, great to have so much interest and to meet the faces behind the nicks. 3 of you gave your blood on this build and you have marked you claim on Europa. Lucky for us nobody got blown off the roof.
For the others, we have put up two 3M poles. Each with 2 x 27dBi Grids and 1 x 90 degree Sectors.
RB1: 1 x Sector covering Bellville East/South, 1 x Grid to seesig, which will grid to grid to Mars , 1 Grid to Kingpin.
RB2: 1 x sectors covers Boston and surrounding areas. . 1 x Grid open for Stellenbosch link & 1 x Grid planned to Tfyre.
Things might still change to fit the wug better, but that is the current plans.
We will need to go back to tweak and align all the links when the other side of the connections get sorted out.
Thank you again for all the help.
It was a pleasure, I had loads of fun.
Thanks Hunted for all the planning etc :D
Dis was 'n m&^rse plesier. Skree net as julle weer hulp nodig het :)
Helse plesier!
Getik
(PS: Hoe verander mens jou nick op die forum? Lyk nie of mens kan nie...)
(PS: Hoe verander mens jou nick op die forum? Lyk nie of mens kan nie...)
Nee ek dink nie jy kan nie. Ek het vir my nuwe account gemaak ;)
morkhans
01-11-2009, 20:25
Jis manne! Dit was lekker om almal te ontmoet. Was 'n lang dag in die son en wind, maar ek dink die eindproduk was die bloed en sweet werd ;)
maar ek dink die eindproduk was die bloed en sweet werd ;)
Ja en het die bloed gevloei!
Thanks vir al die Wuggers wat opgedaag het by die site en gehelp het, moet se ek dink dit was n exelent span gewees. Elke man het sy share gedoen en niemand het net staan en rondkyk nie. Bloed het gevloei ja en daai suid-ooster was n bliksem (hoop almal het darm nog hulle vingers en klere). Planne was gemaak met verkeerde stock wat aan ons verskaf was deur scoop. Aan al die ander wuggers wat nie daar was nie of dit nie kon maak nie moet ek net vertel.
Dit was die beste span wuggers wat ek al ooit saam op n HS install gehaat het, as die man niks het om te doen nie het hy kom vra "gee werk". Ek het net een keer verdiudelik en dit was presies volgens die boek gedoen. Manne het vra gevra en was bereid om slote te grawe (yep julle lees reg ons het slote gegrawe op die dak). TEAMWORK was die site se groot sukses gewees. Lanklaas was dit so lekker vir my om n HS te bou.
Thanks aan almal wat daar was en as iemand al die nicks ken van die mense wat daar was post dit asb hier. Want ek dink rerig hierdie groep WUGGERS het n moerse voorbeeld gestel vir almal waaroor CTWUG eintlik gaan....TEAMWORK !!!!
Groete
Stolla
Vice chairman (vir nou)
Ouens,
Almal wat foto's geneem het op die dag. Is dit moontlik dat julle dit vir my kan stuur sodat ek dit kan oplaai. EK weet nie of julle kan oplaai as ek 'n gallery gemaak het nie.
rendered
03-11-2009, 11:50
Thanks to everyone that helped. I also had great fun and we got lots done! We even managed to find time to repair Cape Span's door:
I also took a few pictures:
http://s443.photobucket.com/albums/qq160/rendered/Wug/Europa%20Highsite/
We even managed to find time to repair Cape Span's door:
How many Wuggers does it take to fix a door? :D
Rendered, nice pics!
Het myne al Sondag aand geupload in jou gallery, so enigiemand kan bysit...
TAZZ69ER
03-11-2009, 17:14
any 369 pics u guys took?
any 369 pics u guys took?
Funny that, I just finished stitching it.
TAZZ69ER
03-11-2009, 18:33
lol i ment 360
morkhans
03-11-2009, 18:56
Ek het 'n paar pics by die gallery ingesit. Ek het vir hunted my 360 pics gegee sodat hy wind kan update.
Weereens baie dankie vir almal wat gehelp het. Soos Stolla gevra het, hier is die name wat gehelp het op die site. Ek dink ek vermis een persoon, maar dit is die beste wat ek kon doen. Laat weet my asb as daar iemand missing is dan edit ek net die post.
Die ouens wat the Europa die sondag gehelp het is (in no particular order):
Stolla, Hunted, Pilgrim, Getik, Morkhans, Sundown, Rendered, Chub, NyvenZA, Kabukijo, Witwolf
Ek is amper seker ons mis nog iemand!
Dankie vir die post Witwolf, ek sou nog maar ek is bly jy het, want ek sou slegter job gedoen het met die name lol.
Ek fhet dit gemis!
Ek werk in die gebou langs Capespan. Sal die forum dophou en julle volgende keer join.
Ek moet die week my kit kry en op die WUG kom om te begin. Ek is al van 2008 af besig om te join, lol(effens lui geraak).
Powered by vBulletin™ Version 4.0.1 Copyright © 2012 vBulletin Solutions, Inc. All rights reserved.