PDA

View Full Version : Wifi Kit



gappie
14-03-2008, 11:47
Ek wil net seker maak dat my lys reg is. Ek connect aan stolla 750m weg op 2.4GHz. Ek trek later en gan dan hopenlik aan skinner connect, so dis hoeko ek die omni kies. Kan dan met 2.4 omni broadcast en 5.8 grid koop. So tot daai dag kom wil ek met die omni aan stolla connect.

RouterBOARD 133, 3 Ethernet, 3 miniPCI
CM9 - Atheros 802.11a/b/g mPCI
18V Power Supply 3 Pin
CAT5 Ethernet Cable - straight
UFL-NTF - Ntype B/Head To UFL 200m
WL-NM-0.6 - Ntype Male To Ntype Male 0.6m
IP65 Enclosure
ANT-O212 - 12dbi Omni Antenna 2.4GHz

Oh ja en ek benodig nie POE, want gan nie omni op dak sit nie. Sal sommer net omni by venster laat staan.
Enige kommentaar is welkom

Johnny
14-03-2008, 11:53
gappie, die PoE injector word saam met die PSU gebruik om vir die RB krag te gee, waar jy die antenna sit het niks daarmee te doen nie. onthou net jy gaan 2 radio's en 2 lmr kabels nodig he as jy 'n grid en 'n omni wil run

gappie
14-03-2008, 11:56
Ek soek net 'n power supply vir die RB. Wil die "18V Power Supply 3 Pin" gebruik op die RB. Ek sal later nog 'n radio etc koop. Vir nou gan ek net omni gebruik

gappie
14-03-2008, 11:58
Oh wag bedoel jy ek moet die PSU en POE gebruik sodat RB kan werk?

Johnny
14-03-2008, 11:58
gaan jy die PSU se DC jack reguit in die rb plug? want dan moet hulle amper langs mekaar staan. as die rb enigsins 'n afstand weg gaan wees is dit die moeite werd om 'n PoE injector te koop en die krag oor die CAT5 te stuur

pilgrim
14-03-2008, 12:05
Gappie, later gaan jy dalk jou rb op die dak wil sit dan het jy PoE. Dit kos nie baie nie :)