PDA

View Full Version : Gooooooogle



nico
15-10-2010, 15:01
Gooooogle se kar in Stellenbosch. Dis 'n Hybrid en doodstil. Mens hoor die ding skaars. Intressante kamera ~ !

Walti72
16-10-2010, 11:24
interesant. As jy iets half snaaks will sien, google " google maps oops"

Snap, ek sien ons het die selfde tyd gejoin :-)